Nautilus is 'n nie-winsgewende organisasie wat hom beywer vir die bevordering van Wiskunde. Tans is ons hoof aktiwiteit kwartaallikse kampe waartydens leerders van Gr.4 tot Gr.12 blootgestel word aan en onderrig word in Olimpiade-vlak Wiskunde en waar die leerders ook deelneem aan Olimpiades.
Nautilus by Brandwag Laerskool
Die Nautilus kampe se junior afdeling(Graad 4 tot 6) vind plaas by Brandwag Laerskool. Nautilus is dankbaar vir die skool se bereidwilligheid en die vriendelikheid van sy mense.
Nautilus Bestuurder - Reniël Lodewyk
3 Leerders wag vir die klasse by Brandwag om te begin.
Gr.4 Nautilus Onderwysers - Johanette de Beer en Lenette de Wet
Gr.4 Pryswenners
Gr.5 Onderwysers - Blanche Taite, Artha Beukes en Jan de Beer
Gr.5 Pryswenners
Leerders kyk in watter klas hulle ingedeel is.
Gr.6 Pryswenners
Gr.6 Onderwysers - Fatima Abrahams, Ian Schleckter en Melanie Venter